Sunday, April 28, 2019

Swartpan Ontbyt
My gunsteling LowCarb-ontbyt van alle tye. Dis vinnig, maklik en kan aangepas word vir die hoeveelheid mense wat saam ontbyt eet. Ek voeg soms nog 'n varkworsie by, en gebruik minder spek. Maak hierdie ontbyt in 'n kleefvrye pan op die stoof. 





3 eiers 
4 repe spek
100 g sampioene 
½ tamatie (±50g)
30 ml botter

Smelt die botter in ‘n groot pan. Sit die tamatie in die pan en laat dit eenkant gaar word terwyl jy die sampioene braai. Maak die spek gaar en bak die eiers. Geur na smaak en bedien dadelik.
Lewer 1 porsie.
1 Porsie * 3108kJ * Total Fat 57 g * Proteien 54 g
Total Carbs 6.4 g * Net Carbs 6.8 g

1 comment:

  1. Baie lekker resepte Leanda, dis maklik om te lees, volg en maak. Baie dankie vir al jou harde werk hoor, ons waardeer dit baie.

    ReplyDelete